MaineVvHw 506dU P
| Deelstaat Maine | |||||
| |||||
| Bynaam(e): The Pine Tree state | |||||
| Amptelike taal(e) | Engels | ||||
| Gesproke taal(e) | Engels, Frans | ||||
| Hoofstad | Augusta | ||||
| Grootste stad | Portland | ||||
| Area | 39ste in die V.S. | ||||
| - Totaal | 86 542 km2 | ||||
| - Wydte | 338 km | ||||
| - Lengte | 515 km | ||||
| - Water | 11 683 km2 | ||||
| - % water | 13,5 % | ||||
| - Breedtegraad | 42°58' N tot 47°28' N | ||||
| - Lengtegraad | 66°57' W tot 71° 5' W | ||||
| Bevolking | 40ste in die V.S. | ||||
| - Totaal | 1 328 361 | ||||
| - Digtheid | 15,3/km²/km2 38de in die V.S. | ||||
| Hoogte | |||||
| - Hoogste punt | Mount Katahdin 1 606 m | ||||
| - Gemiddeld | 180 m | ||||
| - Laagste punt | Atlantiese Oseaan seevlak | ||||
| Toetrede tot die Unie | 15 Maart 1820 (23ste) | ||||
| Goewerneur | Janet Mills (D) | ||||
| Luitenant-Goewerneur | Troy Jackson (D) | ||||
| Wetgewer | Maine Wetgewer | ||||
| - Hoërhuis | Senaat | ||||
| - Laerhuis | Huis van Verteenwoordigers | ||||
| V.S. Senatore | Susan Collins (R) Angus King (I) | ||||
| Tydsone | Oostelike tyd: UTC-5/-4 | ||||
| Afkortings | ME US-ME | ||||
| Webblad | www.maine.gov | ||||
Maine (Engels: State of Maine) is 'n deelstaat van die Verenigde State van Amerika. Maine is gestig op 15 Maart 1820. Die deelstaat grens aan die Atlantiese Oseaan in die ooste en die suide, New Hampshire in die weste en die Kanadese provinsies van Quebec en New Brunswick in die noordweste en noordooste.
Die hoofstad is Augusta en die grootste stad is Portland.
| Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||