BlouvlekduifieRj 3uါ
| Blouvlekduifie | |
|---|---|
Bewaringstatus
| |
Veilig (IUCN 3.1)[1] | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota
|
| Koninkryk: | Animalia
|
| Filum: | Chordata
|
| Klas: | Aves
|
| Orde: | Columbiformes
|
| Familie: | Columbidae
|
| Genus: | Turtur
|
| Spesie: | T. afer
|
| Binomiale naam | |
| Turtur afer (Linnaeus, 1766)
| |
Die Blouvlekduifie (Turtur afer) is 'n skaars tot 'n redelike algemene standvoël in vogtige breëblaarboomveld, rivierbos, woud en ruigtes. Die voël is 18 – 21 cm lank en 55 - 75 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Blue-spotted Woord Dove.
Sien ook[wysig | wysig bron]
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron[wysig | wysig bron]
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ BirdLife International (2012). "Turtur afer". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.