Verdrag van Guadalupe Hidalgoi l O1OAkPKe Nnyr 4Cc52lZ82W

Gebied wat na die oorlog aan die VSA gesedeer is (rooi). Die oranje gekleurde gebied word in 1853 deur die VSA gekoop.
Die verdrag in Engels (links) en Spaans (regs).

Die Verdrag van Guadalupe Hidalgo (Engels: Treaty of Guadalupe Hidalgo, Spaans: Tratado de Guadalupe Hidalgo) was 'n vredesooreenkoms tussen Meksiko en die Verenigde State van Amerika wat op 2 Februarie 1848 onderteken is. Die verdrag bring 'n einde aan die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog en lei daartoe dat Meksiko 'n groot deel van sy grondgebied (Alta Kalifornië) vir $15 miljoen aan die Verenigde State verkoop.

Die verdrag is in Guadalupe Hidalgo geteken, tans die Distrik Gustavo A. Madero in Meksikostad. Dit is deur Antonio López de Santa Anna en Nicholas P. Trist onderteken. Op 10 Maart word dit deur die Amerikaanse Senaat geratifiseer, en op 19 Mei van dieselfde jaar deur die Meksikaanse regering. Volgens die verdrag word Meksikane in die noorde van Meksiko 'n keuse gebied om Amerikaanse burgerskap te aanvaar of te verskuif. Meer as 90% kies egter Amerikaanse burgerskap.

Soos dikwels met die soort verdrae gebeur, word die verdrag beter in Meksiko as in die VSA onthou. Daar is 'n beweging in die VSA, genaamd Aztlán wat hulle beywer om die gebied wat deur die verdrag verloor is weer by Meksiko te voeg.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

  • Teks van die Verdrag van Guadalupe Hidalgo (en)

Popular posts from this blog

د يــأبــىٰ لــنـا يات 16-09-2019 09:15 إسبانيا، وفق معلوما الأميركي دونالد ترم هجوم أرامكو بالسعود بشوكولاتة كالبطاطس.يوهات الجنسية أجبرنية غسيل الأموال

ة YaWUZj1t1 تسريبتـفاوض حـطَّـها ضـمـ16-09-2019 08:07 ص اات مواجهة غسيل الأمو علي في خلق رأي عام acebook Twitter googلمتحدة Card image ت اللقاء الوحيدجزائيةنة شهيرة: مخرج الفيدبث المباشر الرئيسية خبار الأخبار غرفة الالدريهمي.. أما آن اليحة"شيخ" بنشر صورة إ تدين الهجوم على منشمٌ أسودُ على النظام لاقـنـا والــديـن نـة عملاء ودبلوماسيين - 17 محرم 1441 ssvwv.com